top of page
Home: Contact

AGS MIEDERPARK

 

Jou Gemeente,Week verigtinge

​

​

Sondagoggend diens 09:00 

 

Maandag Geen Jeugsel

​

Dinsdag Selgroepe Past Tom Bekker 17:00

​

                                   Bennie Jonker 18:00

​

Woensdag 10:00 Kruisbrigade

​

​

Vrydag Jeugaksie 18:00

​

Saterdagoggend Gebed 07:30

​

Sondagoggend Diens 09:00

​

Geen Aanddiens

afm_logo_vector-01.png

Sondag dienste 09:00

Met passie en gebed gelei deur Heilige Gees is elke departement ; musiek , kruisbrigade , jeug en kinderbediening Sondae voorberei om diensbaar te wees aan die gemeente..

 

Almal is baie welkom.. kom sien graag waarom ons die vriendelikste gemeente in Potchefstroom is..

Hoop

Geloof

Sondae aande Reeks 
 
Wie is EK.. 

Ons Nuwe reeks wat aangebied word deur gewone mense.. Ons vra die vrae van Wie is ek? wat 'n baie groot oppervlak dek van ons lewens as gelowiges.

​

Elke Sondagaand soos aangekondig. 17:00

​

MOET DIT NIE MIS NIE..!!

​

Kruisbrigade

Woensdae oggende 10:00

​

Gesonde geestelike vriendskap is die fondament van ons Kruisbrigade.

​

Woensdae bestaan uit woordbedienig , samesang en ook vriendelike geselskap waar u maklik tuis sal voel.

 

Vir meer inligting skakel gerus ons kerk kantoor.  

Liefde

GENADE

Crew

Jeug

Ons eie Pd Conradie bied elke Vrydag

18:00 Jeugaksie..!!

Graad 7 tot en Matriek is baie welkom.

​

WAARMEE SAL DIE JONGELING SY PAD SUIWER HOU ? DEUR DIT TE HOU NA U WOORD. PSALM 119:9-16

​

​

Coolkids 

&

Coolbabies

"Laat die kindertjies na my toe kom"

​

Jesus roep die kinders na Hom toe en juis daarom word hulle elke Sondag geleer van wie hierdie wonderbare Seun van GOD is. 

 

Coolkids en Coolbabies  Sondae 09:00 gedurende die diens.  

Gebed

Kontak

ons

Ags Miederpark 

Maherry straat 10

Potchefstroom

2531

​

Kerk kantoor : 018 293 0142

​

Epos : agssuid@gmail.com

Besoek

ons

Kantoor ure

Maandag - Vrydag 08:00 - 12:00

Saturdag - Gesluit

Sondag Diens 09:00 

 

gesels

met ons

Success! Message received.

Volg ons

  • White Facebook Icon
bottom of page